Forever Resorts, Lodges, Hotels and Retreats
General Terms & Conditions for Competitions

English

  1. Prizes are non-refundable and cannot be exchanged for cash.
  2. Participants under the age of 18 (eighteen) must first obtain the permission of their parents’ or guardians before entering this competition.
  3. Employees of Forever Resorts SA, and their family members, are not permitted to participate in this competition.
  4. Should a competition entrant submit an incorrect or false name, address, contact number or email address, they will forfeit the prize.
  5. Forever Resorts SA reserves the right to publish the names and/or photos of the winners in various print publications as well as on selected social media platforms.
  6. All travel and meals associated with the prize are for the winners’ own accounts, unless otherwise specified in the competition details.
  7. The judges’ decision is final and no correspondence or negotiation will be entered into.
  8. Forever Resorts SA cannot be held responsible for the expiration of prizes. Expired prize coupons will not be renewed.
  9. Bookings are subject to availability.
  10. Forever Resorts SA reserves the right the cancel the competition, or amend the rules or prizes on short notice.
  11. Should the competition be cancelled, Forever Resorts SA cannot be held responsible for the costs or prizes associated with the competition.
  12. This competition meets the requirements of the Consumer Protection Act. As stated in the Act, winners are required to provide Forever Resorts SA with their personal details in order to redeem their prizes.

Afrikaans

  1. Pryse is nie oordraagbaar of onderhandelbaar vir kontant nie.
  2. Deelnemers onder die ouderdom van 18 (agtien jaar) moet hulle ouers of voogde se toestemming he voordat hulle aan n kompetisie mag deelneem.
  3. Werknemers van Forever Resorts SA en hul gesinne mag nie deelneem aan die kompetisie nie.
  4. Indien persone met vals name, adresse, kontaknommers en epos adres inskryf, sal hulle die pryse verbeur.
  5. Forever Resorts SA behou die reg voor om die name en/of fotos van die wenners te publiseer op verskeie druk media en sosiale media platforms.
  6. Neem asb kennis dat wenners hul eie vervoer en etes moet betaal behalwe indien anders aangedui.
  7. Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
  8. Forever Resorts SA sal nie verantwoordelik gehou word indien die prys verval het nie. Vervalle pryskoeponne sal nie heruitgereik word nie.
  9. Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid.
  10. Forever Resorts SA Bestuur behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie, reels en pryse te verander of te kanseleer.
  11. Indien die kompetisie gekanseleer word, is Forever Resorts SA nie verantwoordelik vir die pryse of kostes verbonde aan die kompetisie nie.
  12. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikers Beskermings Wet. In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan Forever Resorts SA verskaf om enige pryse te mag opeis.